Numeri 22:20 Bybel vir Almal (ABA)

God het in die nag na Bileam toe gekom en vir hom gesê: “As die mans gekom het om jou te roep, dan moet jy gereedmaak en saam met hulle gaan. Maar jy moet net doen wat Ek vir jou sê.”

Numeri 22

Numeri 22:16-30