Numeri 22:18 Bybel vir Almal (ABA)

Bileam het geantwoord en vir die amptenare van Balak gesê: “Ek moet doen wat die Here vir my sê, ook as Balak vir my sy huis vol silwer en goud gee. Ek kan nie minder doen nie en ek kan ook nie meer doen nie.

Numeri 22

Numeri 22:9-23