Numeri 22:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Bileam die volgende oggend opstaan, het hy vir die amptenare van Balak gesê: “Julle moet teruggaan na julle land, want die Here wil nie hê dat ek saam met julle moet gaan nie.”

Numeri 22

Numeri 22:9-19