Numeri 22:11 Bybel vir Almal (ABA)

‘Hier het ’n volk uit Egipte gekom, hulle is baie, hulle is oral in die hele land. Nou moet jy kom en jy moet hulle vir my vervloek. Miskien sal ons dan teen hulle oorlog kan maak en hulle uit die land jaag.’ ”

Numeri 22

Numeri 22:3-21