Numeri 22:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Moab-vlakte anderkant die Jordaan-rivier by die stad Jerigo.

Numeri 22

Numeri 22:1-3