Numeri 21:26 Bybel vir Almal (ABA)

Gesbon was die stad van Sihon, koning van die Amoriete. Hy het oorlog gemaak teen die eerste koning van Moab en hy het sy hele land gevat, tot by die Arnon-rivier.

Numeri 21

Numeri 21:24-27