Numeri 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Arad, ’n Kanaäniet, het in die Suid-land gewoon. Toe hy hoor dat die Israeliete aankom op die pad na Atarim, het hy oorlog gemaak teen hulle, en party van hulle het sy gevangenes geword.

Numeri 21

Numeri 21:1-6