Numeri 20:14 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het uit Kades boodskappers gestuur na die koning van die land Edom. Hy het gesê: “Dit is jou broer-volk, die Israeliete, wat praat. Jy weet van die baie probleme wat ons gehad het.

Numeri 20

Numeri 20:4-17