Numeri 2:32 Bybel vir Almal (ABA)

Moses-hulle het die Israeliete in die kampe getel, hulle het getel hoeveel persone in elke familie en groep is. Hulle was almal saam 603 550.

Numeri 2

Numeri 2:1-34