Numeri 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat rein is, moet die koei se as bymekaarmaak en hy moet dit buite die kamp op ’n rein plek sit. Die volksvergadering van Israel moet die as gebruik wanneer hulle water wil gereedmaak wat mense rein kan laat word. Die koei is ’n sonde-offer.

Numeri 19

Numeri 19:2-14