Numeri 19:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand aan ’n mens se dooie liggaam raak en hy reinig homself nie, dan sal hy die Here se tempel-tent onrein laat word, en dan moet julle hom afsny van Israel. Niemand het die water oor hom gespat wat hom rein kan laat word nie, daarom bly hy onrein.

Numeri 19

Numeri 19:7-18