Numeri 18:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek self het julle familie, die Leviete, weggeneem tussen die Israeliete. Ek het hulle vir My geneem om die werk te doen by die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn. Ek gee die Leviete vir julle om julle te help.

Numeri 18

Numeri 18:5-15