Numeri 18:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete moet by jou wees en hulle moet die werk doen by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, hulle moet help met al die werk by die tent. Niemand anders mag naby julle kom nie.

Numeri 18

Numeri 18:1-7