Numeri 18:21 Bybel vir Almal (ABA)

Luister, Ek gee vir die Levi-stam al die tiendes wat die Israeliete bring. Die Levi-stam kry dit vir die werk wat hulle moet doen, die werk by die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn.

Numeri 18

Numeri 18:11-29