Numeri 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie die eerste bees-kalf of skaap-lam of bok-lam loskoop nie. Hulle is gewyd. Jy moet hulle bloed teen die altaar uitgooi en jy moet hulle vet verbrand. Dit is ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here.

Numeri 18

Numeri 18:16-25