Numeri 18:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die eerste van alles wat in die grond groei en wat hulle vir My bring, moet joune wees. Elkeen in jou huisgesin wat rein is, mag daarvan eet.

Numeri 18

Numeri 18:8-22