Numeri 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Aäron gesê: “Wanneer iemand iets verkeerd doen by die tempel-tent, dan sal dit jou en jou seuns en jou familie se skuld wees. Wanneer ’n priester iets verkeerd doen, dan sal dit jou en jou seuns se skuld wees.

Numeri 18

Numeri 18:1-11