Numeri 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe met die Israeliete gepraat, en elke leier het vir hom ’n kierie gegee. Daar was twaalf kieries, een kierie vir elke leier, en Aäron se kierie was ook daarby.

Numeri 17

Numeri 17:1-13