Numeri 16:49-50 Bybel vir Almal (ABA)

49. Daar was 14 700 mense wat gesterf het. Korag en sy vriende het ook gesterf.

50. Aäron het teruggegaan na Moses by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Daar het nie nog mense gesterf nie.

Numeri 16