Numeri 15:39 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die tossels hê, want wanneer julle die tossels sien, dan sal julle alles onthou wat Ek gesê het en julle sal dit doen. Dan sal julle nie doen wat julle self graag wil doen nie en julle sal nie ontrou word aan My nie.

Numeri 15

Numeri 15:34-41