Numeri 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

Daar moet dieselfde wet wees vir Israeliete en vir die vreemdelinge wat by hulle woon, dit moet dieselfde wet wees vir al die mense wat foute maak.”

Numeri 15

Numeri 15:24-35