Numeri 14:45 Bybel vir Almal (ABA)

Die Amalekiete en die Kanaäniete wat in daardie berge gewoon het, het afgekom en hulle het die Israeliete oorwin. Hulle het die Israeliete na al die kante toe gejaag tot by die stad Gorma.

Numeri 14

Numeri 14:38-45