Numeri 14:40 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die oggend vroeg opgestaan en hulle wou opgaan in die berge. Hulle het gesê: “Hier is ons, ons het sonde gedoen, maar ons wil nou na die plek gaan wat die Here vir ons belowe het.”

Numeri 14

Numeri 14:36-42