Numeri 14:36 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het manne gestuur om te gaan kyk na die land. Die manne het teruggekom en hulle het vals stories oor die land vertel. Hulle het die hele volksvergadering opstandig gemaak teen Moses en hulle het vir Moses beskuldig.

Numeri 14

Numeri 14:26-43