Numeri 14:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Amalekiete en die Kanaäniete woon in die lae deel van die land. Julle moet môre wegdraai en verder in die woestyn ingaan op die pad na die Riet-see.”

Numeri 14

Numeri 14:24-26