Numeri 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

hierdie mense het gesien dat Ek die Koning is, hulle het die tekens gesien wat Ek in Egipte en in die woestyn gedoen het, maar hulle het My tien maal getoets en hulle het nie na My geluister nie.

Numeri 14

Numeri 14:16-31