Numeri 13:31 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die manne wat saam met Kaleb gegaan het, het gesê: “Nee, ons kan nie teen daardie mense oorlog maak nie, hulle is te sterk vir ons.”

Numeri 13

Numeri 13:24-32