Numeri 13:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle deur die Suid-land gaan en by die stad Hebron kom, het hulle die Enak-mense Agiman, Sesai en Talmai daar gekry. Mense het die stad Hebron gebou sewe jaar voordat hulle die stad Soan in Egipte gebou het.

Numeri 13

Numeri 13:12-32