Numeri 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet mense stuur om te kyk hoe die land Kanaän lyk, die land wat Ek vir die Israeliete gee. Julle moet een persoon uit elke stam stuur, een van die stam se leiers.”

Numeri 13

Numeri 13:1-9