Numeri 13:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die name van die mense wat Moses gestuur het om te gaan kyk hoe die land lyk. Moses het vir Hosea seun van Nun die naam Josua gegee.

Numeri 13

Numeri 13:8-22