Numeri 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

en die Here het afgekom in ’n wolk-pilaar en Hy het by die ingang van die tent gaan staan. Toe roep Hy vir Aäron en Mirjam, en hulle het vorentoe gekom.

Numeri 12

Numeri 12:1-9