Numeri 11:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het begin en hulle het daardie hele dag en die hele nag en die hele dag daarna kwartels bymekaargemaak. Die minste wat een persoon bymekaargemaak het, was tien gomer. Hulle het die kwartels rondom die kamp gegooi om droog te word.

Numeri 11

Numeri 11:23-35