Numeri 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Dink jy dat Ek dit nie kan doen nie? Jy sal nou sien of dit wat Ek gesê het, sal gebeur of nie.”

Numeri 11

Numeri 11:19-24