Numeri 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Moses vir die Here: “Daar is 600 000 manne hier by my wat oorlog kan maak, en U sê U sal vir hulle vleis gee en hulle sal ’n maand lank eet.

Numeri 11

Numeri 11:17-24