Numeri 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daar in julle land oorlog kom teen vyande wat vir julle verdruk, dan moet julle hard op die trompette blaas. Julle God die Here sal dan aan julle dink en Hy sal julle red van julle vyande.

Numeri 10

Numeri 10:8-12