Numeri 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle ’n tweede maal hard blaas, dan moet die mense in die kampe suid van die tempel-tent begin om verder te gaan. Julle moet hard op die trompette blaas wanneer hulle verder moet gaan.

Numeri 10

Numeri 10:4-12