Numeri 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die laaste vlag was altyd die vlag van die Dan-kamp. Iemand het dit gedra, en daarna het die groepe wat in die kampe was, gegaan.Agiëser seun van Ammi-Saddaiwas die hoofvan die Dan-groep.

Numeri 10

Numeri 10:20-31