Numeri 1:51 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle die tempel-tent na ’n ander plek moet neem, dan moet die Leviete dit afslaan, en wanneer die tempel-tent op ’n nuwe plek moet staan, dan moet die Leviete dit opslaan. Wanneer ’n ander persoon naby die tempel-tent kom, dan moet julle hom doodmaak.

Numeri 1

Numeri 1:15-54