Numeri 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses, jy en Aäron moet dit doen. Julle moet in die boek die naam skryf van elke man wat 20 jaar of ouer is, elkeen wat oorlog kan maak, en ook by watter groep van die leër hy moet wees.

Numeri 1

Numeri 1:1-10