Nehemia 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jesua, Bani, Kadmiël, Sebanja, Bunni, Serebja, Bani en Kenani het op die verhoog van die Leviete gaan staan en hulle het hard geskree en gevra dat hulle God die Here hulle moet help.

Nehemia 9

Nehemia 9:1-10