Nehemia 9:34 Bybel vir Almal (ABA)

Ons konings, ons amptenare, ons priesters en ons voorvaders het nie gedoen wat U wil hê nie. U het gesê wat hulle moet doen en U het hulle gewaarsku, maar hulle het dit nie gedoen nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:30-38