Nehemia 9:30 Bybel vir Almal (ABA)

U was geduldig met hulle, baie jare lank. U het u Gees vir die profete gegee en U het die profete gestuur om hulle te waarsku. Maar hulle het nie geluister nie, en U het die ander volke van die land laat wen teen hulle.

Nehemia 9

Nehemia 9:26-31