Nehemia 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar hulle was hardkoppig, hulle was opstandig teen U. Hulle wou nie doen wat U wil hê nie. U profete het hulle gewaarsku en het gesê hulle moet terugkom na U toe, maar hulle het die profete doodgemaak. Hulle het vir U beledig.

Nehemia 9

Nehemia 9:24-34