Nehemia 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Esra het die Here, die Groot God, geprys. Al die mense het gesê: “Amen” en hulle het hulle hande opgetel. Toe het hulle gebuig en met hulle gesigte teen die grond gaan lê om die Here te aanbid.

Nehemia 8

Nehemia 8:4-16