Nehemia 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Esra het van vroeg die oggend tot die middag daar op die oop stuk grond voor die Water-poort uit die boek gelees vir die mans en vroue, vir almal wat kon verstaan. Al die mense het goed geluister na dit wat in die boek geskryf is.

Nehemia 8

Nehemia 8:1-5