Nehemia 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur Nehemia, die priester en sekretaris Esra en die Leviete wat die wette vir die mense verduidelik het, het toe vir al die mense gesê: “Hierdie dag is gewy aan julle God die Here, julle moenie huil of treur nie.”Want al die mense het gehuil toe hulle hoor wat die wette sê.

Nehemia 8

Nehemia 8:8-13