Nehemia 7:70 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die familiehoofde het presente gebring vir die werk by die tempel. Die goewerneur het 1 000 goue darieke en 50 bakke en rokke vir 530 priesters gegee.

Nehemia 7

Nehemia 7:67-73