Nehemia 7:65 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur het vir hulle gesê hulle mag nie eet van die hoog-gewyde offers nie. Hulle moes wag totdat ’n priester vir die urim en tummim gevra het wat met hulle moet gebeur.

Nehemia 7

Nehemia 7:57-72