59. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.
60. Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van die slawe van Salomo was almal saam 392.
61. Daar het ook persone gekom uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer. Maar hulle kon nie bewys aan watter families hulle behoort en wie hulle voorvaders was en dat hulle Israeliete is nie.