Nehemia 7:56-60 Bybel vir Almal (ABA)

56. Nesiag en Gatifa.

57. Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Soferet, Perida,

58. Jaäla, Darkon, Giddel,

59. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Amon.

60. Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van die slawe van Salomo was almal saam 392.

Nehemia 7